-
‘n Wêreld Buite Beheer
Daar is tans byna ‘n miljard ondervoede mense in die wêreld, terwyl 2½ miljard óf oorgewig óf vetsugtig is. Meer as ‘n half triljoen dollar sal vanjaar aan ...
-
Blaffende Honde
Die boodskap dat Jesus aan ‘n kruis gesterf het sodat die sondes van die wêreld – van almal wat in Hom glo; joune, myne en enigiemand anders s’n – vergewe sou word, ...
-
Vriende Soos Dié
Dink mooi: met watter soort vriende omring jy jou? Goeie vriende, lojale vriende, net sommer kennisse … of vriende wat glad nie eers vriende is nie? Watter soort? Dit maak ...
-
Weier om ‘n Alledaagse Lewe te Lei
Dit is ‘n groot stap – ‘n baie groot besluit om in Jesus te glo: Om vir eens en vir altyd te aanvaar dat Hy is wie Hy sê Hy is; dat Hy gekom het om jou te red; ...
-
Die Waarheid Geopenbaar
In hierdie post-Christelike era waarin ons leef, het die begrip “waarheid” baie verskillende betekenisse aangeneem. Mense baklei vir hul eie weergawe, hul eie ...
-
Geen Stomp Voorwerpe
“Waarheid” is ‘n interessante konsep. Dit het niks te doen met ‘n persoon se idees of gevoelens nie, dit is onpartydig en sê bloot iets is óf waar, óf dit is nie. ...
-
Die Wapenrusting
I guess most of us have watched action movies with superheros clothed in some mythical suit of armour that makes them invincible. If only we could borrow their suit! Yesterday in ...
-
Lang Dae, Kort Jare
Terwyl die gemiddelde lewensduur van ‘n gemiddelde persoon in byna elke nasie dwarsdeur die wêreld aan die toeneem is, kan jy eenvoudig nie volgens die statistieke skat hoe ...
-
Maklik Mislei
Ek wil jou vandag met ‘n interessante idee konfronteer en vra wat jy dink. Hier is dit: Enige Christen wat nie besef dat hy op ‘n geestelike slagveld lewe nie, mislei ...
-
Gevoelens of Waardes?
Ons emosies is ‘n groot deel – nee, ‘n massiewe deel – van wie ons is. Jy kan nie en mag nie jou emosies ignoreer nie. Maar onthou net dat hulle jou maklik op ...
-
Wraak of Restourasie?
Dink aan die laaste keer wat jy beledig, verontwaardig en verneder gevoel het. Ja, ek weet daar is baie verskillende oorsake. Soms is jy net in ‘n slegte bui en dan kan die ...
-
Hanteer Kritiek Korrek
Veerkragtigheid is iets wat ons by ons kinders moet inskerp om hulle voor te berei vir ‘n lewe wat volop uitdagings bied. Maar hoe veerkragtig is ons? Hoe goed hanteer ons ...
-
Lewe ‘n Vervulde Lewe
Daar is ‘n enorme groot verskil tussen ‘n vervulde vol lewe en ‘n leë lewe; een wat vir ander mense tot seën is en een wat nie is nie; ‘n lewe van diepe ...
-
‘n Ambassadeur se Wysheid
There has always been (and I suspect there will always be) a considerable amount of friction between people of faith and those who aren’t; between those who believe in Jesus and ...
-
Veranderende Waardes
Enigeen wat vandag in hierdie onderstebo wêreld in Jesus glo, is onder enorme druk; druk om deel te wees van die wêreld se onsedelike leefwyse en druk om die wêreldse ...
-
Lyding wat Jou Hart wil Breek
Lyding is een van daardie onverklaarbare dinge in die lewe wat jou geloof maklik kan vernietig. Hoe kan ‘n liefdevolle God toelaat dat ek so swaarkry? Hoe?!! Ek wonder of ek ...
-
Vir Wie Sal God Sterk Maak?
Een van die dinge wat ek van God bewonder, is sy begeerte om ons te help; om ons krag te gee wanneer ons swak is; om ons deur situasies te help wat ons nie op ons eie kan baasraak ...
-
Dié wat Jou Beledig
Dit lyk vir my asof daar feitlik elke dag iemand daar buite is wat ‘n mens wil beledig; jou aanstoot wil gee – hetsy direk, persoonlik, of net deur daarop aan te dring dat ...
-
Aan die Anderkant
Was jy al ooit net effentjies bekommerd oor wat aan die ander kant van hierdie lewe lê … oor daardie dag wanneer jy jou laaste asem uitblaas? Jy is nie alleen nie. Laat my ...
-
Die Mens wat God Wil Hê Jy Moet Wees
Die lewe is so onvoorspelbaar, nè? Ons word voortdurend, dag na dag … deur onvoorsiene uitdagings, konflik en onsekerheid gekonfronteer… jy weet mos waarvan ek praat! Nouja, ...
-
Ek Wens …
Sê my, wanneer laas was jy in die versoeking om oneties op te tree? Aan die eenkant het jy geweet wat die regte ding is om te doen. Aan die anderkant, kon jy met ‘n bietjie ...
-
Hulle wil Jou Stenig
Christene word deesdae dikwels deur die wêreld veroordeel en verneder. Ja, hulle word gestenig! Een van die redes is omdat daar soveel skynheilige Christene onder ons voorkom. ...
-
Jy Sal Nie Verlore Gaan Nie
‘n Klein kindjie ervaar dikwels skeidingsangs, wanneer van hy onverwags van sy ouers of oppasser geskei word. En al is dit net vir ‘n kort rukkie, is ‘n situasie waar hy ...
-
Rus In Vrede
When some dies, people say things like “She’s gone to a better place,” or “May he rest in peace.” And whilst those platitudes might make us feel better, they make no ...
-
Neem Die Druk Af
Have you ever wondered why there’s so much trouble in this world? Why are people so antsy? Where does all this anger come from? Why is everyone shouting? Why, indeed! One of my ...
-
Die Geheim van God se Rus
Tiredness is one of the greatest pandemics sweeping the globe. Sure, we’ve seen other more spectacular ones like COVID come and go, yet tiredness contributes to more deaths each ...
-
Vind Rus
Jy hoor nie dikwels dat mense wat geestelike werk doen, vir ander mense vertel dat ons moeg word nie. Ek is immers die prediker. Ek is veronderstel om al die gerusstellende ...
-
Roep Uit Tot Die Here
Voel jy regtig lus om met God te praat wanneer teëspoed jou vir die soveelste keer tref? Die antwoord is seker maar: nie eintlik nie. En so sit ons in moedeloosheid en kook in ...
-
Jesus Soek en Red
Ons weet mos dat ons almal in die geheim in ons koppe boekhou en daar is twee kolomme – die kredietkant en die debietkant; die goeie dinge wat ons gedoen het en die slegte ...
-
Nederigheid
Dit is lekker wanneer ander mense jou waardeer – vir die mens wat jy is, vir wat jy gedoen het en dalk selfs vir die potensiaal wat hulle in jou sien. Dit is lekker. Maar die ...
-
‘n Dubbele Porsie
Ek wonder of jy, nes ek, al gevind het dat jy besig is om te swoeg en te sweet, terwyl jy goeie dinge vir God probeer doen… maar dit voel so ontsettend moeilik. Dit voel ...
-
’n Gesonde Ontevredenheid met ons Karakterfoute
Nie een van ons is perfek nie. Ek is nie en jy ook nie. En dit skep vir ons, wat in Jesus glo, nogal ‘n probleem. Want sy belofte is dat wanneer ons ons vertroue op Hom ...
-
Maak Jou Las Lig
Ons gaan almal op ‘n manier onder die een of ander las gebuk. Vir sommige van ons is dit inderdaad ‘n swaar las. Vir ander, nie so swaar nie; maar selfs ligter laste is geneig ...
-
Wat God vir Ons Voorberei het
Dis snaaks hoe ‘n spul klein dingetjies kan uitkring tot iets baie groter as wat ons ooit kon verwag. Dis net ‘n bietjie ongerief hier, klein irritasietjies daar, en dan praat ...
-
Voel Jy Moedeloos?
Ons voel almal een of ander tyd moeg. Dit maak nie saak hoe sterk of entoesiasties jy gewoonlik is nie, maar eendag raak dit alles net te veel. “Wat is fout met my?” Ek het ...
-
‘n Helpende Hand
Het jy al ooit iemand gesien wat hulp desperaat nodig het en vir jouself gesê: hoekom help iemand nie daardie persoon nie? Hoekom help die regering, of die kerk … of iemand hom ...
-
Wees Genadig
Ek weet nie van jou nie, maar ek glo in Jesus; en ek weet dat ek op die oordeelsdag, wat sekerlik vir ons almal kom, God se genade sal ontvang. Maar hier is ‘n skrikwekkende ...
-
Wees Liefdevol
Hoe dikwels takseer jy iemand op sy baadjie? As jy eerlik wil wees, is die antwoord waarskynlik… nogal baie gereeld! Ja, ons doen dit almal. Ons is vinnig om te oordeel. Kom ...
-
Lewende Geloof
Top atlete werk ongelooflik hard om sukses te behaal. Of hulle nou aan spansport of aan individuele sport deelneem; hulle spandeer dikwels baie tyd daaraan om so goed te word as ...
-
Die Kuns Om Niks te Doen Nie
Laat ek jou vra: op ‘n skaal van een tot tien, hoe besig is jou lewe? Is jy een van daardie mense wat, wanneer hulle gevra word hoe dit gaan, antwoord: “O, jy weet, besig, ...
-
Dink goed!
Een van die groot uitdagings om God se roeping op ons lewens te gehoorsaam, is om te weet hoeveel geloof ons nodig het om die mal idees wat by ons opkom uit te voer; en hoe om ook ...
-
God se Roepstem
Enigiemand wat in ‘n geestelike bediening is, sal weet hoe moeilik dit aan die begin is om jou voete te vind. Maar soos dinge stabiliseer, soos dit bietjie vir bietjie beter ...
-
God Sal Enigiets Doen Om Sy Doel te Bereik
Het jy al ooit ervaar dat jy so verstrengel in die gevolge van jou sonde is, dat jy gewonder het hoe jy daaruit gaan kom? Hoe jy die pad terug na herstel en uiteindelik die pad ...
-
Tevrede in Dor Streke
Ons almal smag na ‘n gevoel van diepe tevredenheid met ons lot in die lewe. ‘n Tevredenheid in tye van voorspoed en teëspoed. ‘n Blywende vrede wat in elke ...
-
Gevoelens, Begeertes en Emosies
Die negatiewe opinies van ander mense oor die waarheid van God se Woord veroorsaak dat die geloof van die gemiddelde Christen drasties agteruitgaan, veral wanneer hierdie opinies ...
-
Vrees vir die Dood
Die meeste van ons voel ‘n bietjie ongemaklik wanneer ons aan ons dood dink. Aan die een kant weet ons met absolute sekerheid dat ons eendag gaan sterf. Aan die ander kant ...
-
Geseënd is die een. . .
Ons opinie van ander mense bepaal hoe ons hulle behandel. En hoe ons hulle beoordeel, is nie altyd so gesond nie. Nouja, wanneer laas het jy hand in eie boesem gesteek en gedink ...
-
Die Krag is die Bewys
Het jy al ooit ondervind hoe moeilik dit is om net ‘n enkele slegte gewoonte af te leer? Om byvoorbeeld op te hou rook, om jou woede te hanteer of om van die negatiewe ...
-
Vergeet van Alles, Behalwe . . .
Jy het seker op die oomblik baie dinge in jou lewe aan die gang. Dinge wat vreugde bring; hartseer dinge; goeie dinge, slegte dinge; aangename dinge, stresvolle dinge … ...
-
Waarmee is jy Besig?
Vra jouself met groot erns en eerlikheid af: waar staan jy in terme van jou geloof in Jesus? Is jy heeltemal koud, dalk lou, of aan die brand? Waar jy ook al tans in jou ...
-
Die Uitverkorenes
Wanneer ons aan die heelal dink, sal ons besef hoe klein en onbelangrik ons in werklikheid is. Ons is net ‘n piepklein planeetjie, wat in die ruimte om een van die kleiner ...
-
God se Onpeilbaarheid
Dit sal my baie goed pas as God meer aan my verwagtinge sal voldoen; as Hy dinge sal doen op die manier wat ek van Hom verwag. Voel jy ook so? Nee, my vriend, Hy doen dit beslis ...
-
Verwarrende Wysheid
Die meeste van ons sal graag wil dink dat ons ‘n redelike goeie kop op ons skouers het; dat ons dinge kan beredeneer; dat ons die feite kan ondersoek en tot die regte ...
-
Hou Vas Aan die Kruis
Ek weet nie of jy al ooit verkleineer, verwerp of selfs uitgeskel is omdat jy in Jesus glo nie en weet jy, dis nie ‘n lekker gevoel nie. Maar, wanneer jy mooi daaraan dink, ...
-
Om Reg te wees of om Bedagsaam te wees
Ek is seker jy weet hoe frustrerend dit kan wees, wanneer jy doodseker is van jou feite en tog stry die een of ander simpel idioot met jou tot die perde horings kry. Jammer, ...
-
Wanneer jy Niks Meer Oor het om te Gee Nie
Het jy, as ‘n gelowige, al ooit ‘n bietjie verleë gevoel oor hoe min jy het om vir die Here se werk en tot die behoeftes van ander, by te dra? Ander kan soveel gee, ...
-
Gered uit die Hand van die Bose
Jy haat dit wanneer bose mense jou verkul, nè? Dit skok ‘n mens tot in die kern van jou wese. Jy voel asof jy wil vra: “Here, wat doen U? Hoekom laat U toe dat dit met ...
-
Hoe om God se Vyand te Wees
Ek weet nie wat jy oor die bestaan van ‘n almagtige, liefdevolle God glo nie, maar veroorloof my die geleentheid om hierdie volgende vraag te vra: As Hy wel bestaan, sou jy ...
-
Groei jou Geloof?
Hoe weet jy of jou geloof in God groei of nie? Gaan dit agteruit, is dit stagnant, of is daar groei? Wat is die maatstaf waarmee jy jou geloof meet? Die apostel Paulus het ...
-
Wees Soos Beethoven
Al te dikwels word die gawes en vermoëns wat God in ons wese ingeweef het, nie deur die res van die wêreld waardeer nie. Ja, my vriend, jy het dit waarskynlik ook al ervaar dat ...
-
Die Krag om Soos Jesus te Wees
Daar is sekerlik dae wanneer jy in die wolke, sterk en absoluut onwankelbaar voel. En dan is daar die dae wanneer jy swak en magteloos voel. Miskien het jy selfs meer sulkes, as ...
-
‘n Kragtige Vennootskap
Wie van ons wil nie ‘n meer vervulde lewe leef nie? ‘n Lewe vry van die foute wat ons in die verlede gemaak het; een wat hierdie wêreld ‘n beter plek maak? Dit is ...
-
‘n Ontsettende Verantwoordelikheid
Elke seëning bring ‘n verantwoordelikheid. Dit wil voorkom asof dit ‘n universele beginsel is. Dit beteken dat as jy ryk is, jy ‘n verantwoordelikheid teenoor die ...
-
Op Daardie Dag …
Die meeste van ons beskou aanspreeklikheid as ‘n goeie ding. Ons moet almal verantwoordelikheid vir ons dade aanvaar. Daar behoort ‘n beloning te wees vir goeie gedrag ...
-
Die Dag Kom!
Mense wil nie glo dat daar ‘n oordeelsdag kom nie; ‘n dag van die vurige oordeel van God. Hulle sê dit is onvanpas om op daardie manier aan ‘n liefdevolle God te dink ...
-
Die Ware Toets van Karakter
Daar is tye in ons lewe wanneer ons net mooi siek en sat voel; wanneer dit lyk asof daar ‘n skaarste is aan die lewende water wat Jesus beloof het. En dit is in daardie ...
-
Gemaklike Christenskap
Ek wil vandag die bul by die horings pak en vir jou sê, dat daar nie iets soos “gemaklike Christenskap” is nie. Trouens, dis net mooi die teenoorgestelde! As jy net ...
-
Maar Weet Jy Regtig?
Wanneer jy ‘n nare fout begaan het – ek bedoel, ‘n baie slegte een – is dit een ding om te glo dat God jou vergewe het. Dit is heeltemal ‘n ander ...
-
My Skuld het Hy Betaal
Rentekoerse gaan op ‘n gereelde basis op en af. Wanneer hulle op is, vind diegene wat geld geleen het, dit al hoe moeiliker om hul skuld terug te betaal. En so is daar op ...
-
Uitgesoekte Versies
Ek het onlangs ‘n koffiebeker met die volgende inskripsie daarop aanlyn geadverteer gesien: Ek kan alles doen deur ‘n vers wat uit verband geruk is. Ek het ...
-
Word Nuuskierig
Het jy al ooit gevoel asof jy in ‘n groef verval het? Jy weet wat hulle sê; die verskil tussen ‘n groef en ‘n graf is die diepte daarvan. Maar of jy dit wil glo of ...
-
Bybels…Of Nie?
Op die oog af lyk dit asof daar baie standpunte is waarmee die Woord van God en hedendaagse denke bots. En wanneer dit gebeur, het ek en jy die keuse oor watter een om te volg. ...
-
Winkeltrollie Teorie
Ek dink die meeste van ons moes al dikwels besluit: Sal ek die inkopietrollie terugneem na die plek in die parkeerterrein wat daarvoor gemerk is, of sal ek dit net, soos ...
-
Ware Volwassenheid
Ek hou nie daarvan wanneer mense my seermaak nie. Dis soms opsetlik, ander kere nie. Niemand hou daarvan nie! Maar op daardie oomblik wanneer ‘n mens seerkry, is jou natuurlike ...
-
Myns Insiens
Ons het elkeen ons eie opinie oor baie dinge. Ons het opinies oor wat reg en wat verkeerd is; oor die politiek; oor beroemde persone; oor wat fout is met ons huweliksmaats; oor ...
-
Beter Dae
Nog ‘n week is verby en dis alweer Sondag. Ek hoop dat jy vandag tyd opsy kan sit om God te aanbid en ‘n broodnodige ruskansie kan geniet. Vandag voel ek net lus om jou te ...
-
As Jy Glo, Sal Jy…
Kan ek jou vra om terug te dink aan jou gedrag gedurende die vorige week. Vra jouself: Waaroor het ek gedink? Wat het ek gesê? Wat het ek gedoen wat ek weet, absoluut ...
-
Terug Na Job
Dit is maklik om hoop vir die toekoms te hê wanneer dit goed gaan. Maar wanneer dit nie goed gaan nie, kan ‘n gevoel van hopeloosheid, selfs van moedeloosheid, intree. En ...
-
Hoeveel Hoop Het Jy?
Kan ek jou vra om vir ‘n oomblik stil te sit en mooi te dink hoe jy nou voel. Wat is jou emosionele toestand? Hoeveel hoop het jy? Ek wil jou help om te fokus op hoe ...
-
Ek Bestaan Net
Party dae word jy wakker en jy voel asof jy geen energie, rigting of motivering het nie. Ja, ek voel self party dae, wanneer ek wakkerword, so. Ons weet ons behoort vol van die ...
-
Verbreed Jou Horison
Hoe voel jy wanneer jy ‘n fout begaan het en ‘n onskuldige persoon seergemaak het? Ek praat van ‘n fout waarvoor jy na regte die gevolge moes dra. En hierdie persoon het jou ...
-
Suinig of Vrygewig?
Die meeste van ons sal onsself nie as ryk beskou nie. Afhangende van jou omstandighede, beskou jy jouself seker as iewers tussen “middelklas” en … nie so welaf nie. Maar dan ...
-
Aan Boord van die Titanic
Jy ken ongetwyfeld die storie van die Titanic. Toe sy op 10 April 1912 te water gelaat is, is gesê dat sy nie kan sink nie. Sy was op daardie stadium die grootste passasierskip. ...
-
Wie Sal die Deur Oopmaak?
Sommige dae wil dit voorkom asof die duiwel se mag om jou in die verkeerde rigting te lei soveel groter is as jou eie krag om hom te weerstaan, of as God se krag om hom te keer. ...
-
Is die Woord van God Waar?
Dit is deesdae so maklik om die Woord van God te bevraagteken; of om ‘n streep deur die ongemaklike, beskuldigende verse in jou Bybel te trek, sodat dit geriefliker en meer ...
-
Wie Volg Jy?
Op watter stadium in die geskiedenis het ons besluit dat ons gevoelens, ons emosies en die wêreld se verrotte sedes, kan bepaal of God se Woord waar is of nie? Hoe het dit ...
-
Jou afspringplek
Stel jou vir ‘n oomblik voor dat ‘n storm opsteek terwyl jy op die oop see in ‘n klein bootjie vaar. Die wind huil, die onweerswolke pak saam en die golwe ...
-
Moenie So Hard Werk Nie
Om mense te beïndruk, om hulle met ons briljantheid te verblind, lyk asof dit een van die beste maniere is om voorgang te maak in die lewe. Jou beeld is belangrik, of te wel ...
-
Sprong in die Duister?
Die meeste van ons sal onsself nie as ryk beskou nie. Afhangende van jou omstandighede, beskou jy jouself seker as iewers tussen “middelklas” en … nie so welaf nie. Maar dan ...
-
Net Ingeval…
Om getroud te wees, is party dae nie maklik nie. Daar is soveel dinge wat saamwerk om ‘n huwelik uitmekaar te skeur – van die leuen dat egskeiding ‘n geldige ...
-
Is Jy Betroubaar?
Kan ek jou vandag ‘n effens ongemaklike vraag vra? Kan jy vertrou word? En wat nog belangriker is; kan jou gesin jou vertrou? Kan hulle op jou staatmaak? Is jy daar vir ...
-
Bepaal die Koers
Ek wonder tot watter gevolgtrekking jy kom, wanneer jy die emosionele en geestelike gesondheid van jou gesin evalueer? Is jy redelik tevrede … of is ‘n tragedie besig om ...
-
Breek met die Verlede
Dis tragies wanneer sonde van geslag tot geslag oorgedra word. ’n Alkoholis se seun loop ‘n baie groter risiko om ook een te word. ‘n Kind wat mishandel is, is baie meer ...
-
Die Perfekte Gesin
Jy het seker al somtyds gedink: “As my gesin maar net so normaal soos al die ander mense s’n was!” Nouja, dis snaaks, maar op een of ander manier glo ons steeds ...
-
Disfunksionele Gesin
‘n Mens hoor baie dikwels predikers soos ek praat oor hoe die perfekte Christelike gesin veronderstel is om te lyk. Maar wat van die disfunksionele gesinne? Wat van die gebroke ...
-
Jou Gesin is Belangrik
Elkeen van ons, moet een of ander tyd kies – óf om in Jesus te glo en Hom as Here te dien, óf om Hom te verwerp en ons eie pad te volg. Daar is geen middeweg nie. Om Jesus te ...
-
Ongetroud (2)
Vandag wil ek graag ‘n belangrike waarheid oor enkellopendes bespreek. Miskien is dit nie van toepassing op jou nie, maar jy ken seker iemand met wie jy dalk vandag se ...
-
Ongetroud (1)
Alhoewel die meeste mense uiteindelik trou, is daar heelwat mense wat nie trou nie. Om deesdae ongetroud te bly, kom baie meer algemeen voor as wat ons kan dink. Maar ongelukkig ...
-
Egte Verhoudings
In die wêreld waarin ons leef, waar ons toestelle, wat ‘n paar jaar gelede as superrekenaars beskou sou kon word in ons handpalms kan vashou, was die versoeking om ontrou ...
-
Skeiding en Egskeiding (3)
So baie mense vra: “Laat God egskeiding toe?” Dis nogal ‘n netelige kwessie. Baie kerke hanteer egskeiding as ‘n onvergeeflike sonde en glo dat wanneer jy geskei is, ...