-
Christianityworks
In Depth Weekly Bible Teaching: Join Berni Dymet as he opens God's Word to discover what God has to say into your life, today. Watch, listen or read. Whichever works best!
-
FRESH Daily Devotional
Daily 3 Minute Video Devotional taking you deeper into God's Word + closer to Jesus. Watch, listen or read. It's your choice. Even subscribe to receive it daily to your inbox!
-
A Different Perspective
Daily 10 Minute Message exploring issues we all face in life ... from a different perspective; the sorts of things that really matter day-to-day. Listen or read. It's up to you.
-
Moenie Klippe Gooi Nie
Wanneer ons sien dat iemand anders ‘n verkeerde ding doen, voel ons al te dikwels verplig om regter te speel. Dit is ‘n reaksie waartoe Christene ongelukkig, meer as ander ...
-
Een Blinde Lei ‘n Ander
Dis ‘n ernstige en gevaarlike situasie wanneer enigiemand hul vertroue in ‘n persoon of enigiets anders as die waarheid van die Evangelie van Jesus Christus stel. Selfs ...
-
Wees Vrygewig
Gee jy om as ek jou ‘n ietwat ongemaklike vraag vra? Hoe vrygewig is jy? Wat is jou eerste reaksie wanneer jy iemand in nood sien? Vrygewigheid kom in baie verskillende ...
-
Die Straf Wat Jy Uitdeel
Hoe reageer jy op mense wat die verkeerde dinge doen? Hoe hanteer jy diegene wat jou seermaak; diegene wat nie van jou hou nie; diegene wat jou op een of ander manier verkleineer? ...
-
Die Vriendelikste Persoon in die Vertrek
Mense verskil hemelsbreed van mekaar. Mense is uniek. Jy kan dalk op een vlak hoogs begaafd wees, terwyl die volgende persoon op ‘n ander terrein hoogs begaafd is. Dit is ...
-
The Faces We Wear
We all put on different faces from time to time. Sometimes knowingly and sometimes without even realising it. Now the problem is that the face is supposed to reflect the heart. ...
-
Langs die Weg van Goedheid
Navorsing oor ‘n lang tydperk het bevind dat maatskappye wat langtermyn sukses ervaar, binne ‘n gesonde morele raamwerk funksioneer. Hulle doen eerlike besigheid; hulle is ...
-
Moenie Lui Wees Nie
Wanneer word ‘n behoefte aan rus, ons verskoning vir luiheid? Ja, ons weet dat ons almal moet rus van ons arbeid, maar daar is ‘n fyn lyn tussen iemand wat ware rus nodig ...
-
Moenie Verras Word Nie
Die dood is ongelooflik finaal. Wanneer jy sterf, hou jy op om asem te haal, jou hart hou op met klop, jou bloed hou op met vloei, jou brein gaan dood en van daardie oomblik af ...
-
Die Versekering van Verlossing
Baie mense verstaan die enigste vereiste vir toegang tot die ewige lewe heeltemal verkeerd. Sommige sê, ek is nie so ‘n slegte mens nie. Ek behoort reg te wees. Terwyl ...
-
Die Krag van die Lewe
Daar bestaan absoluut geen twyfel dat Jesus indrukwekkende wonderwerke gedoen het nie. Hy het die verlamdes laat loop; die blindes laat sien; vir Lasarus uit die graf laat ...
-
Hoe om nie te Misluk Nie
Het jy al ooit dapper en entoesiasties besluit om in die geloof iets vir God te doen en ‘n volslae mislukking gemaak? Ek het ook al. En dan wonder ons hoekom God nie gehelp het ...
-
Die Gevaar van Godsdienstigheid
Dit is regtig merkwaardig, hoe maklik dit is om God se barmhartigheid en genade – alles wat wonderlik is – te neem en dit in ‘n klomp reëls en wette te ...
-
Dealing with Difficult People
There’s one thing about other people. They’re everywhere and we just can’t get away from them. At home. At work. At church. They’re there. And sometimes, they’re ...
-
Dealing with Difficult People
If you haven’t noticed there are people everywhere. It’s hard to get away from them sometimes. And some of those people are difficult to deal with. Turns out that they can ...
-
Jou Voorbedagte Plan om te Sondig
Elkeen van ons het so een swakheid, daardie één ou krakie in ons wapenrusting, daardie één ou sondetjie … wat gereeld terugkom om by ons te spook om ons geloofsreis te ...
-
Wees Vriendelik,Vrygewig en Regverdig
Ek dink dit is deesdae baie maklik om Christenskap so maklik ‘geestelik’ te maak. Mense word so ingetrek deur liedjies te sing en mense op die rug te slaan – loof die Here, ...
-
Wanneer Jy Skuldig Is
In die meeste lande is beroepsgesondheid en -veiligheid ‘n groot saak. En dit is billik, want op plekke waar dit nie ‘n prioriteit is nie, gebeur daar uiteindelik verskriklike ...
-
Watter Soort Buurman is Jy?
Bure het ‘n snaakse manier om jou geduld te beproef. Of dit nou ‘n blaffende hond, boomwortels onder die heining, sigaretrook of ‘n grensgeskil is, om ‘n ...
-
God se Tydsberekening is Perfek
Ek moet ‘n bekentenis maak: ek was nie altyd so in my noppies oor God se tydsberekening nie. Daar was te veel kere wat my lyding te lank aangehou het. En eerlikwaar, daar was te ...
-
Die Wêreld se Grootste Ponzi Skema
‘n Man met die naam van Bernie Madoff, ‘n voormalige voorsitter van die Nasdaq-aandelebeurs, kan spog met die bedryf van die grootste Ponzi-skema in die geskiedenis ...
-
Die Eenvoudige Krag van Liefde
Is daar ‘n oplossing vir al die nare goed in die wêreld wat om ons aangaan? Wat is die antwoord? Hoe kan ons ‘n einde daaraan maak? Nare dinge, soos mans wat hul vrouens ...
-
Love Is (2)
We live in a go, go, go, hectic, run at a million miles an hour kind of world these days. And the busier and more connected that we become, the harder it is to remember what ...
-
Hoe Behandel Jy Jou Personeel?
Enigiemand wat al ooit in ‘n leiersposisie was, sal weet dat dit nie maklik is nie. Mense voldoen dikwels nie aan jou verwagtinge nie. En jy raak soms geneig om krities te ...
-
Onthou Jou Beloning
Dit kan jou vir ‘n kort rukkie laat goed voel wanneer jy ander mense beïndruk. As jy jou baas beïndruk, kan jy dalk ‘n verhoging, en of, ‘n bevordering kry. Maar ...
-
Probeer Jy Steeds Mense Beïndruk?
Dit maak nie saak hoe nederig ons dink ons al geword het nie, daar is altyd ‘n versoeking wat iewers diep binne-in skuil, wat vir ons vertel hoe wonderlik dit sal wees, as ...
-
Duiwelse Trots
Het die duiwel al ooit ‘n hoek, gelaai met die aas van versoeking voor jou neus rondgeswaai om jou uit te lok? Daardie aas van hoe suksesvol jy kan word en hoe jy mense sal ...
-
Trots is Vernietigend
Sê my, geniet jy dit om saam met ‘n trotse persoon te woon of te werk, of om deur ‘n paar van hulle omring te word? Dit is nie baie pret nie, is dit? Een van die mees ...
-
Die Krag van ‘n Vraag
As die lewe net eenvoudig was … maar dit is nie eenvoudig nie. Die lewe is morsig, dit is kompleks. Mense se emosies, ons s’n inkluis, is wispelturig. Ons kom dikwels ...
-
Straf God Ons Steeds?
Straf God sy kinders? Haal Hy sy groot kosmiese liniaal uit en klits jou oor jou kneukels wanneer jy iets verkeerd gedoen het, as jy weet dit was verkeerd? Dit is ‘n goeie ...
-
Love Is (1)
We live in a go, go, go, hectic, run at a million miles an hour kind of world these days. And the busier and more connected that we become, the harder it is to remember what ...
-
‘n Onaanvaarbare Konsep
Dit maak nie saak onder watter regeringstelsel jy toevallig leef nie, maar ons het almal vandag die begeerte om vry te wees en om selfbeskikking te ervaar. Ja, ons hou nie daarvan ...
-
Wanneer Jy In Die Moeilikheid Is
Daar is tye in ons lewens wanneer die vermoë om met vertroue op die beloftes van God te staan, werklik belangrik is. Ja, ek weet dis altyd belangrik, maar dit voel ekstra ...
-
Die Wat Ons Vooruit Is
In hierdie vinnige, tegnologie-gedrewe wêreld waar jy jou aandete op jou foon kan bestel om dit binne ‘n halfuur by jou deur te laat aflewer, lyk dit of mense selde tyd ...
-
Die Lig wat in jou Hart Skyn
Jy ken daardie gevoel van frustrasie wanneer daar iets is, wat jy net nie mooi kan verstaan nie. Iets wat jy weet net nie heeltemal reg is nie, en die oplossing van die probleem ...
-
Het jy Jou Geskenk Oopgemaak?
Stel jou vir ‘n oomblik voor dat jy op een van jou werklik belangrike verjaarsdae, een van daardie met ‘n nul aan die einde, ‘n geskenk van die persoon vir wie ...
-
Daar is Krag in hierdie Belofte
Watter doelwit het God aan jou gestel vir jou lewe – die tyd tussen vandag en die dag wanneer jy jou laaste asem uitblaas? Hoekom het Hy jou op hierdie aarde gelos, eerder as om ...
-
Onthou die Belofte
Back in the days of old, the only sort of boats that existed were sailboats. Intrepid sailors criss-crossed the globe, crossing great oceans to discover new worlds, powered by one ...
-
Get out of Jail Free
Sometimes in life – things go wrong – a relationship, our work, money problems, kids….it’s a pretty long list. And when they do, it seems like nothing else ...
-
Laat die Lewe Begin!
Christus het opgestaan! Hy het waarlik opgestaan! ‘n Refrein van Christene deur die eeue. ‘n Gejuig. Maar is dit steeds meer as tweeduisend jaar ná die gebeurtenis, ...
-
Heeltemal Verslaan, Maar Tog…
Paas-Saterdag. Is dit ‘n noemenswaardige dag? Dit is ‘n soort van ‘tussen-in-dag’ tussen die verskriklike gebeure van Goeie Vrydag en die skouspelagtige, wonderlike ...
-
Hy het dit Vir Jou Gedoen
Wel, hier is ons. Dis die dag wat ons “Goeie Vrydag,” noem. Ja, dis die dag waarop daardie verskriklike, ondenkbare daad plaasgevind het, sodat, die grootste liefdesdaad vir ...
-
‘n Groot Belofte
Jesus het dinge gesê en gedoen wat heeltemal “onortodoks,” en absoluut onverwags was. Ons staan dikwels in verwondering wanneer ons in die Evangelies van sy lewe ...
-
Maar dan Struikel Jy
Oor net ‘n paar dae sal ons daardie verskriklike dag, “Goeie Vrydag,” die dag toe Jesus in die openbaar aan die Kruis vasgespyker is, herdenk. Dis ondenkbaar dat ...
-
Ten Spyte van jou Beste Voornemens
Dit is een ding om goeie voornemens te hê, maar dit is heeltemal ‘n ander ding om hulle uit te voer. Daar is nie ‘n persoon op hierdie aarde wat nog nooit met die ...
-
Daardie Diepgewortelde Skuldgevoel
There are many obvious things about each one of us that are there naturally because they’re encoded in our DNA; handed down from generation to generation. But there’s another ...
-
A New Life in Jesus
For most of us, Easter just comes and goes. We’ve done it before…. lots of times. We know the story. We know how it ends. Of course, we know it’s important – the ...
-
My Redeemer Lives
Most of the time, when it comes to this whole Easter thing, the bit we remember most is the bit where Jesus died on the Cross, to pay for our sin. And that’s certainly a ...
-
Wanneer die Heilige Gees ons Verlaat
Sê my, wat is die verskil tussen om die reëls te volg en om Jesus te volg? Hoekom kan ons nie eers die padreëls gehoorsaam nie, en tog verander alles wanneer ons Jesus volg? ...
-
Wette Los nie Probleme Op Nie
As jy mooi kyk na hoe regerings oor die algemeen wetgewing formuleer en uitvaardig, sal jy vind dat dit grootliks reaktief is. Iemand doen iets waarvan hulle nie hou nie, daarom ...
-
Die Definisie van Mislukking
Het jy al ooit hard gewerk en baie opgeoffer om iets te bereik, maar toe jy uiteindelik suksesvol is, het jy ontdek dat dit leeg, en hol voel, dat dit glad nie is hoe jy verwag ...
-
‘n Plan Vir Môre
Dit is regtig snaaks, dat alhoewel ons weet dat ons eendag van hierdie lewe na die volgende sal oorgaan, leef ons daagliks asof ons vir ewig op hierdie aarde gaan lewe. Ons het ...
-
Heeltemal Waardeloos
Die aanloklikheid van al die dinge wat geld kan koop, word by die dag groter. Ons ekonomiese stelsels word al hoe vaardiger om ons van ons swaarverdiende geldjies te skei. ...
-
Dinge Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie
Die storie waarmee die wêreld ons deesdae wil indoktrineer, gaan basies so: leef ‘n goeie lewe en wees gelukkig. Dit klink nogal goed, maar daar is ‘n gevaarlike ...
-
‘n Weerspieëling van Jou Geloof
Ons geloof, joune en myne, bestaan nie in afsondering nie. Dit word beïnvloed deur ons omstandighede, die samelewing; en dít wat om ons aangaan. Ons geloof is veronderstel om ...
-
Times of Refreshing
Life can be a grind sometimes. What we really want is some time of refreshing. Like jumping into a cool swimming pool on a hot day. Join Berni Dymet as he looks at ...
-
Jou Getuigskrif
Kan ek jou gou ‘n vraag vra: hoe ryk is jy? Want as jy oor die basiese lewensbehoeftes beskik – water, kos, klere en huisvesting – dan is jy in elk geval ryker as wat jy ...
-
Die Rykdom van sy Heerlikheid
In ‘n wêreld wat al hoe meer welvarend word, word dit vir ons moeiliker en moeiliker om ‘n grens tussen ons behoeftes en ons begeertes te trek. Ja, en ons raak so ...
-
Vervulling vir Jou Siel
Tevredenheid. Bevrediging. Vervulling. Daardie drie woorde spreek van volledigheid, van welstand, van die lewe wat elkeen van ons so graag wil hê … maar van ‘n lewe wat die ...
-
Verwag Groot Dinge!
Ek wonder of ons, wanneer ons bid, nie soms met baie lae verwagtinge na God gaan nie? Hoor Hy my regtig? Gee Hy waarlik om? Is Hy selfs daar? Lae verwagtinge inderdaad. Moet my ...
-
Praat Openlik van die Kruis
Die rede waarom ek doen wat ek doen; die ding wat my elke oggend uit die bed laat opstaan, is ‘n intense begeerte om soveel mense as moontlik van Jesus te vertel. Ongelukkig ...
-
Die Liefde Vergaan Nooit
Ons het ‘n wonderlike vermoë om te fokus op die dinge wat op die ou end glad nie saak maak nie. En as hulle op die lange duur nie saak maak nie, moet jy jouself afvra: is ...
-
Ongelooflik, Wonderlike Genade
Genade is deesdae ‘n seldsame kommoditeit. Die wêreldstelsel verwag van jou om te konformeer en te presteer. Dit verwag van jou om jou ou klein rolletjie as ‘n ...
-
Unlocking the Power of Prayer (Pt 3)
Prayer that yields powerful results is normal in God’s sight. That’s the amazing truth that we discover when we look at what God says about prayer in His Word. So – ...
-
Geloof en Vertroue
Hou jy ook daarvan om by mense wat ‘n gevoel van rustige selfvertroue en van stille tevredenheid uitstraal, te kuier? Om by hulle te wees, laat jou sommer beter oor jouself ...
-
Knorrigheid is Aansteeklik
Party dae, is ek knorrig en iesegrimmig. Jy het sekerlik ook dae wat jy knorrig is! Weet jy, knorrigheid is aansteeklik. Hopelik gebeur dit nie te gereeld nie, maar ons weet dit ...
-
Wag Daarvoor
Ons het in die weermag ‘n gesegde gehad: “Maak gou en wag.” Dit het gelyk of ons altyd aangejaag word om betyds iewers te wees, net om ure lank te staan en wag vir iets ...
-
Hoe om Sterk Te Wees
Hier is nou vir jou ‘n ware paradoks: wanneer ons op ons swakste voel, het ons krag die nodigste. Dit is wanneer dit lyk of ons krag ons verlaat het, dat dit ons grootste ...
-
‘n Instrument van die Here
Ons lees dwarsdeur die Ou en Nuwe Testament van God se reddende hand. En dit is goeie nuus. Trouens, dit is wonderlike nuus. Ja, wanneer ons in die moeilikheid is, is God by ...
-
Moenie Speletjies Met God Speel Nie
As kinders het ons graag ons ouers se geduld getoets. Ons wou sien hoe ver ons hulle kon druk en ons wou ontdek waarmee ons kan wegkom. Dit is alles deel van grootword, nè? Maar ...
-
Moenie die Duiwel Vatkans Gee Nie
Ek is seker jy het opgemerk dat mense deesdae baie kwaad in hulle ronddra. Ja, ek weet, daar is inderdaad genoeg dinge in die wêreld aan die gang om ‘n mens die hele tyd kwaad ...
-
Unlocking The Power of Prayer (Pt 2)
Prayer that yields powerful results is normal in God’s sight. That’s the amazing truth that we discover when we look at what God says about prayer in His Word. So – ...
-
Haat Jou Sonde
Dit is verstommend hoe gereeld ons die splinter in iemand anders se oog raaksien en hom oordeel, terwyl ons blind is vir ons eie swakhede en mislukkings. As ons maar net so ‘n ...
-
Onderskei Jouself
Wanneer ek stil word en my eie hart ondersoek, word ek hartseer as ek besef hoe ek so deur die kultuur waarin ek leef, beïnvloed word, soveel so dat ek ‘n sterk gevoel van ...
-
Liefde is …
Party mense vra die vraag: “Waarom iets in ses woorde sê, as jy dit in sestig kan sê?” Ek was nog altyd geneig om dit anderste om te wil doen! ‘n Blomryke styl kan ...
-
Word Vinnig Wys
Onthou jy dat jy ook destyds jonk en koppig was? Ek onthou beslis; ek onthou die dinge wat ek in my jeug gedoen het! As ons maar die horlosie kon terugdraai en ‘n ou kop op ...
-
Wie moet Wraak Neem?
Wat is die een ding wat jy begeer wanneer iemand jou, of iemand vir wie jy omgee, kwaad aandoen; wanneer jy so briesend kwaad is, dat jy wil ontplof? Jy begeer wraak. Soete wraak. ...
-
God se Groot Werke
Het jy al ooit daarna gesmag om iets “groots” vir God te doen? Het jy al gedroom dat Hy kragtig deur jou in ander mense se lewens sal werk? Vir baie mense bly dit ...
-
Hoe Sal ‘n Wêreld Sonder Liefde Lyk?
Kan jy jou ‘n wêreld sonder liefde voorstel? Dis ‘n verskriklike gedagte, nè! Maar vir baie mense is dit nogal maklik en dit verg nie veel verbeelding van hulle kant af nie, ...
-
Unlocking The Power of Prayer (Pt 1)
It’s funny that survey after survey shows that 75% of all people have prayed in the last month. And yet most of them would never admit it. What’s prayer all ...
-
Unlocking the Power of Prayer
So often, we see things happening in people’s lives and we feel so helpless. ‘The problem’s so big, so daunting….I can’t possibly make a difference. I guess if ...
-
Waarborg Sukses
Die onderwerp vir vandag is: sukses. Jou sukses in die koninkryk van God. En as jy ‘n bietjie skepties is, dan is dit goed, want wanneer iemand in een asem van God se Woord ...
-
Laat Daar Lig Wees
Soms maak die lewe glad nie sin nie. Die goed wat in jou lewe, jou hart, jou gesin en jou werk aangaan … maak net nie sin nie. Wat jy nodig het, is iemand om ‘n lig op dit ...
-
Wat Is Goed?
Ons leef in ‘n wêreld van skerp kontraste. Swart en wit. Lank en kort. Ryk en arm. Jonk en oud. Maar die belangrikste van al hierdie is: goed teenoor kwaad. Nouja, wat is ...
-
Raak Ontslae van jou Boosheid
Dit lyk asof die enigste manier om heeltemal weg te bly van die boosheid wat hierdie wêreld regeer, is om jouself toe te sluit en ‘n geslote bestaan te voer. So sal jy kan ...
-
Hoe Sal Jy Weet?
Jy moet altyd versigtig wees as iemand beweer dat hy die een of ander spesiale insig, wat niemand anders ontvang het nie, het. En tog, as Christene, is dít presies wat ons kry ...
-
Moeilike Vrae
Wonder jy ooit watter rol God daarin gespeel het wanneer probleme oor jou pad kom? Het Hy per ongeluk daardie probleem misgekyk, of was dit al die tyd deel van sy plan? En indien ...
-
Wanneer Jy Net Sommer Weet
Have you ever wondered why God, in His wisdom, chooses to say the same thing in His Word over and over again? It’s a question I’ve asked myself often. Why would He do that? I ...
-
Spirit and Word
It’s amazing but when you think about it God left two things of Himself behind for us on this Earth. Of course He owns all creation – but the two things of Himself that ...
-
Satan se Aanklag
Daar word in die Bybel na Satan as ‘n bedrieër en ‘n aanklaer verwys. Maar het jy al ooit daaraan gedink dat hy selfs vir God van iets beskuldig het? Wel, dit is ...
-
Gee die Here ‘n Kans
Stel jouself hierdie situasie voor: Jy is besig om diamante te delf, maar na maande se uitputtende, sielsvernietigende werk is jy nie suksevol nie. Geen diamante nie! Niks nie! ...
-
Die Here Sal Jou Beskerm
Kan jy jou voorstel hoe absurd die begrip destyds was, dat ‘n koning vir sy volgelinge ‘n dienskneg kan wees? Nee, my vriend, die enigste konteks waarin daardie twee ...
-
Jou Pyn sal in Vreugde Verander
God het die vermoë om ons grootste rampe te neem en dit in sy grootste oorwinnings te verander. En daar is geen groter ramp in die geskiedenis van die mensdom as die lewelose ...
-
Kies Jou Vriende Versigtig
Na wie se raad luister jy? As jy getroud is, is jou gade hopelik nommer een op daardie lys. Maar wat van die res van jou binnekring? Wie is hulle, en moet hulle regtig in jou ...
-
Sien om na Ander se Behoeftes
In hierdie moderne tyd waarin ons leef, sien jy soveel mense wat met groot lawaai op hul regte aandring. Die gevaar is dat dit ons ook kan beïnvloed om te dink dit is ons reg om ...
-
Sy Beloftes is Waar
Ek wil jou vandag ‘n baie belangrike vraag vra: Dink jy God kan vertrou word? Hy maak immers nogal baie beloftes in sy Woord. Party van sy beloftes lyk eerlikwaar verregaande in ...
-
The Holy Spirit and Me
So many people live out a spiritually parched existence and all along God has a plan – a plan of power, a plan of peace, a plan of intimacy, a plan……of abundant life. ...
-
Bewys Empatie
Die wêreld waarin ons leef is baie mededingend. Mense wil al die aandag op hulle gevestig hê. Mense dring aan op poste, op indiensneming, op bevordering, op erkenning. Ja, dit ...
-
Wees Dapper
Wat hou die toekoms vir jou in? Ek is seker jy het alreeds goeie planne gemaak vir die jaar wat voorlê. Ons het tog almal. Maar dalk is daar ook ‘n paar onweerswolke op die ...
-
Moenie Bekommerd Wees Nie
Op hierdie oomblik behoort alles wat tot op hierdie stadium in jou lewe gebeur het, tot die verlede. Jy kan nooit daarna teruggaan nie, maar jy kan toelaat dat dit by jou spook. ...