... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Nooit Goed Genoeg Nie

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Lukas 19:10 Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”

Listen to the radio broadcast of

Nooit Goed Genoeg Nie


Download audio file

Ek het geglo dat ek nie goed genoeg vir God is nie, om die waarheid te sê, nooit goed genoeg vir God sal wees nie en dit het my vir twee dekades van Hom weggehou. Maar, my logika het nie rekening gehou met God se genade nie.

Sommige mense dwaal deur die lewe met ‘n knaende gevoel dat hulle nooit goed genoeg sal wees nie. Hulle het nodig om die ongelooflike liefde van God deur Christus Jesus, sy Seun, te ervaar.

God?! Ag nee! Ek is nie goed genoeg nie.

In Lukas 19: 1-10 lees ons: Jesus het in Jerigo gekom en was op pad deur die stad. Daar was ‘n man met die naam Saggeus, die hooftollenaar, ‘n ryk man. Hy het geprobeer om Jesus te sien, maar weens die skare kon hy nie, omdat hy te kort was. Hy hardloop toe vooruit en klim in ‘n wildevyeboom om Jesus te kan sien, want Hy sou daar verbygaan. Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan.” Hy het toe gou afgeklim en Jesus met blydskap ontvang. Almal wat dit gesien het, het beswaar gemaak en gesê: “Hy gaan by ‘n sondige man tuis!” Maar Saggeus het opgestaan en vir die Here gesê: “Here, ek gaan die helfte van my goed vir die armes gee, en waar ek iets van iemand afgepers het, gee ek dit vierdubbel terug.” Daarop sê Jesus: “Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom; ook hierdie man is ‘n kind van Abraham. Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”

As die wêreld vir jou vertel dat jy nie goed genoeg is nie, onthou, dan is jy presies dié persoon vir wie Jesus gekom het om te red.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge